Groot koördinasie vir reddingspogings na aardbewingsFebruary 10, 2023

Duisende vrywilligers en talle internasionale humanitêre is in Turkye bedrywig om slagoffers van die verwoestende aardbewing by te staan. Die dodetal is tans rondom 22 000. Matt Saltmarsch van die VN se Vlugteling-agentskap sê dit is ‘n saak van beplanning en koördinering om die nodige hulp so vinnig as moontlik op die regte plek te kry.