Groot kommer oor ECN se toekenning aan Ren-Form

Terwyl die Namibiese Verkiesingskommissie doodstil is oor die aantygings teen Ren-Form in Johannesburg, wat aangestel om die nodige stembriewe vir die 27 November verkiesings te verskaf, word reaksie ontvang. Die maatskappy is betrek by ‘n beweerde bedrogspul met die Zimbabwiese verkiesings en miljoene in bedra word genoem. Kosmos 94.1 Nuus het met die direkteur van die Instituut vir Beleidsnavorsing, Graham Hopwood, gepraat.

Hy sê die kommissie het tot op hede verskeie foute gemaak.