Groot driekamp later die maandApril 1, 2022
Die Prosperity Health Africa Cup-driekamp vind op die 23ste April op Swakopmund plaas en daar word talle internasionale atlete verwag. Kosmos 94.1 Sportnuus het met die president van die Namibiese Driekamp-federasie Roual Spangenberg gesels.