Groot dinge aan die kom met Savanna Beef ProcessorsJanuary 20, 2023

Mecki Schneider het die jongste planne van sy langverwagte Savanna Beef Processors bekend gemaak. Daar heers groot opgewondenheid in die mark oor die insisiatief en volgens Schneider, is daar volgende week verskeie vergaderings en beplanning wat plaasvind. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.