Grondhervorming in SA werk ook nie, produktiwiteit bestaan nie

Die grondhervormingskenner Peter Setou is bekommerd oor die Suid-Afrikaanse regering se trae pas met grondhervorming. Hy het in die aanloop tot Menseregtedag gesê grondhervorming is ‘n reuse-deel van daardie herdenking. Setou sê die meeste van die grond wat die regering oorhandig het, bly onproduktief. Hy sê dis belangrik dat die oordrag van grond opgevolg word met ondersteuning: