GRN se beleid moet opvang na olie- en gas-ontdekkings

Die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie Obeth Kandjoze, het by Nedbank se beleggerskonferensie oor beleid gepraat. Die byeenkoms het gekyk na die ontluikende olie- en gas-sektore in die land en volgens Kandjoze moet plaaslike beleid met die bedryf opvang.