Gratis Covid-toetse vir Namibiese studente wat in die buiteland studeerNovember 2, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie sal studente wat in die buiteland studeer, bystaan met gratis Covid-toetse by enige geldige laboratorium in die land. Twee gesertifiseerde afskrifte van studente se geldige paspoort, bewys van registrasie of bevestigingsbrief van die universiteit, studiepermit en studentekaart moet by die ministerie se hoofkantoor ingehandig word om ‘n goedkeuringsertifikaat vir Covid-toetse te ontvang.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *