GoTV se stroomdienste is hier!
GoTV het in die hoofstad sy stroomdienste bekendgestel aan die media. Roger Gertze, die besturende direkteur van Multichoice Namibië, sê die nuwe dienste gaan reeds die week beskikbaar wees en is gemik op die laer-inkomste groepe. Al GoTV se kanale gaan op die stroomdienste beskikbaar wees. Gertze deel meer.