Goewerneur Andre loof Erongo-polisie vir dwelmsuksesse
Die goewerneur van die Erongo-streek Neville Andre het die streekspolisie geloof vir hulle sukses met dwelms. Daar was twee reuse-dwelmfondse ter waarde van amper 190 000 Namibiese dollar gevolg deur nog twee van meer as 40 000 dollar. Die streek sukkel met dwelmhandel en werk uiters goed met die gemeenskap om die misdaad aan te spreek. Andre het lof vir die polisie uitgespreek en die gemeenskap gevra om verder saam te werk.