Goeie plaaslike beheer oor diesel kwaliteit

Reaksie word ontvang op berigte dat vulstasies in Suid-Afrika diesel gemeng met lampolie verkoop. Die buurland se departement van energie sê 70 vulstasies in Suid-Afrika word ondersoek omdat hulle die diesel smous. Plaaslik bestaan hierdie uitdaging nie, behalwe as jy gesmokkelde Angolese brandstof koop. Abednego Ekandjo, petroleum-ekonoom by die ministerie van myne en energie verduidelik.