Goeie nuus SA, ligte bly weer aan vandag, tot 16:00

Eskom het ná ‘n ronde van fase twee-beurtkrag wat tot vyf-uur vanoggend gegeld het, wéér die kragonderbrekings tot vanmiddag vier-uur in die buurland opgeskort. Suid-Afrika het Paas-Sondag deur die dag geen beurtkrag ondervind nie. Die woordvoerder van Eskom, Daphne Mokwena, het die jongste aanpassings bevestig: