Goeie aanbod op Brahman-veiling 

Die Namibiese Brahman-telersgenootskap sal saam met Agra Auctions die bekende Brahman Nasionale Veiling aanbied. Dit vind môre by die Agra/Bank Windhoek Ring, by die skougronde plaas, sowel as aanlyn. Kosmos 94.1 Nuus het met Paul Klein, die bestuurder by Agra Auctions gesels.