GIPF betaal N$20 miljard uit in vyf jaar

Die Staatsinstellings Pensioenfonds het die GIPF Strategiese Plan vir 2023 tot 2026 bekendgestel. Die fonds is uiters belangrik vir staatsamptenare maar, dit presteer baie goed met fynbeplande beleggings. Die hoofrede is deur eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila, gelewer en sê dat in die afgelope vyf jaar, is 20 miljard Namibiese dollar uitbetaal.