Gig-ekonomie is hier om te bly, sal verder groei

‘n Amerikaanse belegger en sakekenner Neal Taparia sê die sogenaamde gig-ekonomie ‘n realiteit is en reeds onder jongmense voorkom. ‘n Gig-ekonomie is ‘n stelsel waarin tydelike poste algemeen voorkom en organisasies onafhanklike werkers aanstel vir korttermynverpligtinge, dus die gebruik van die woord ‘gig’. Taparia sê werkswaardes het verander en terwyl dit nie opsigself ‘n slegte ding is nie, bly jongmense te kort by maatskappy wat hulle later kan inhaal.