Ghana kuier by ECB, ruil idees uit

Ghana se Reguleringskommissie vir Openbare Nutsdienste is plaaslik op besoek om saam met die Elektrisiteitsbeheerraad te kyk na verskeie aspekte van elektrisiteitsregulering. Die besoek fokus op die uitruil van ervarings en kennis, en om bepalings te vergelyk wat betref elektrisiteitstariewe, beleggings, mededinging, afdwinging en die beskerming van belanghebbendes. Die raad se hoofbestuurder vir Ekonomiese Regulering, Pinehas Mutota, het die belangrikheid van die besoek beklemtoon ten opsigte van die instelling van hervormings in die sektor: