Geweld in skole word aangespreekFebruary 7, 2023
Nes in Namibië is daar ook uitdagings met geweld in skole in die buurland. Die Suid-Afrikaanse onderwysersvakbond Naptosa het sy kommer uitgespreek oor toenemende voorkoms daarvan. Dit volg ná ‘n onlangse vlaag gewelddadige voorvalle in skole regoor die land. Die organisasie vra nou dat streng veiligheidsmaatreëls ingestel word om sulke insidente te vermy. Basil Manuel van Naptosa sê die lewens van leerders en onderwysers is in gevaar: