George: Hoofkontrakteur nie geregistreer nie

Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sê die hoofkontrakteur van die ineengestorte George-gebou was nie by die Ontwikkelingsraad vir die Boubedryf geregistreer nie. Die raad reguleer die bedryf. Zikalala sê omdat Liatel Construction ‘n privaat maatskappy is, hoef hy nie by die raad te registreer nie: