Geoloog hou praatjie op Stampriet, Aranos oor gevare van uraant-ontginningNovember 29, 2021

Die Stampriet Akwifeer Uraanmynbou-komitee nooi die publiek uit na ‘n praatjie van die bekende geoloog, dr. Roy Miller, ‘n spesialis op dié gebied. Groot kommer heers oor die impak van die uraan-ontginning op ondergrondse waterbronne in die Stampriet artetiese kom. Miller spreek volgende Maandag die middag om twee-uur by die Stampriet-boerevernigingsaal die publiek toe en Dinsdag om nege-uur die oggend by die Aranos se boereverenigingsaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *