Gemeenskap van dowes dankbaar oor nog boeke van die Bybel in gebaretaalNovember 28, 2021

Die gemeenskap van dowes vier die vertaling van nog twee Nuwe Testament-
Bybelboeke in Suid-Afrikaanse gebaretaal. Die Jehovasgetuies sê ‘n totaal van tien
Bybelboeke is tot dusver bekendgestel, van Mattheus tot Efesiërs. Die Jehovasgetuies
is die eerste organisasie in die buur land en SAOG-streek om Bybelboeke in
gebaretaal te vertaal. Daar word beplan om al 27 Nuwe Testament-geskrifte te vertaal
voor die Ou Testament aan dowes en hardhorendes beskikbaar gestel gaan word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *