Geletterdheid daal in Suid-Afrika

Nal’ibali is bekommerd oor die voortgesette daling in geletterdheidsvlakke in Suid-Afrika. Die geletterdheidsorganisasie glo die land moet ernstig aandag daaraan gee om die onderwysstelsel te verbeter. Die hoof van Navorsing, Gabrielle Kelly, vra vir meer doelbewuste ingrypings deur die regering om sodoende ʼn krisis af te weer: