Geingob spreek die nasie môre om elf-uur toeAugust 12, 2021
President Hage Geingob gaan môreoggend om elf-uur Namibiërs toespreek oor die Covid-maatreëls. Hy het op Twitter gesê in die afgelope weke is bemoedigende tekens in die stryd teen Covid-19 gesien, maar Namibiërs moenie op hul louere rus nie.