Geen twyfel dat Shannon se dood nie moord was nie – Liebenberg
Die moordbeskuldigde broers en suster Azaan Madisia en Steven Mulundu is vanoggend onskuldig bevind op die klag van moord maar is skuldig bevind aan regsverydeling. Madisia is ook skuldig bevind op twee klagte van bedrog. aan die moord op Shannon Wasserfall. Regter Christie Liebenberg het hulle albei skuldig bevind aan regsverydeling terwyl Madisia ook skuldig bevind is op twee aanklagte van bedrog. Regter Christie Liebenberg sê daar was eenvoudig nie genoeg bewyse vir die moordklag nie.