Geen-diskriminasiedag môre herdenk
Môre op 1 Maart word Geen-diskriminasiedag in Namibië herdenk. Dit word deur die Verenigde Nasies saam met ander internasionale organisasies gevier om alle vorms van diskriminasie te beveg. Geen-diskriminasiedag bevorder gelykheid voor die reg en in praktyk vir alle VN-lidlande, Namibië ingesluit. Die dag is die eerste keer op 1 Maart 2014 herdenk en is deur UNAIDS bekend gestel. Daar word dikwels teen mense gediskrimineer op grond van hul MIV-status of gestremdhede. Tjiueza Tjombumbi, die hoof van navorsing by die Nasionale Gestremdheidsraad van Namibië…