Gcaleka verkies as nuwe openbare beskermerOctober 20, 2023

Die Nasionale Vergadering het ten gunste van die aanstelling van Kholeka Gcaleka as die nuwe Openbare Beskermer gestem. Sy volg Busisiwe Mkhwebane op, wat ná komiteeverrigtinge uit die pos verwyder is. Gcaleka neem sedert Junie verlede jaar in die pos waar. President Cyril Ramaphosa gaan haar nou as die Openbare Beskermer aanstel. Spanning in die vergadering het daartoe gelei dat verskeie opposisiepartye buite die stemming gebly het en DA-lede het weens geskille met die Speaker, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, die vergadering verlaat, wat einde ten laaste die uitslag van die stemming bekendgemaak het: