Gazza is gereed vir nuwe enkelsnit Stupid

Die uiters gewilde Namibiese musikant, Gazza, wat ook ‘n platekontrak met Universal Records in die VSA het, het pas sy jongste musiekvideo vir sy nuwe enkelsnit, Stupid, in Oshakati geskiet. Die liedjie word Vrydag bekend gestel. Gazza het reeds toere afgehandel in die VSA en Kanada en het ook in beide New York en Los Angeles musiekvideos gemaak. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…