Gaza-skietstilstand is ‘n kwessie van politieke wil

Die oorlog in Gaza stap aan na ‘n jaar en ‘n skietstilstand blyk om buite bereik te wees. Om sake te vererger wil dit voorkom asof die konflik nou na Libanon gaan uitbrei. Die Amerikaanse minister van buitelandse sake Antony Blinken sê ‘n skietstilstand het ‘n kwessie van politieke wil geword.