Gauteng: Teiken was 40 000 werksgeleenthede, 254 is behaal

Die DA in Gauteng sê die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling het weer die stad se inwoners wat dringend werksgeleenthede nodig het, in die steek gelaat. ‘n DA-woordvoerder, Dorianne Arendse, sê volgens die derde kwartaal se verslag vir die 2022/2023-boekjaar moes die  departement 40 000 werksgeleenthede in die globale sakedienstesektor skep. Daar is egter net 245 nuwe poste geskep: