Gauteng-owerhede werk saam vir misdaadbekamping

Verkeersbeamptes in Gauteng versterk openbare veiligheidspogings in townships, informele nedersettings en sentrale sakedistrikte. Die beamptes werk saam met wetstoepassingsagentskappe, waaronder die SAPD en die metropolisie. Die woordvoerder Sello Maremane die doel met die inisiatief is om misdaad doeltreffend aan te spreek. Hy sê die provinsiale regering het ook belê in opleiding en toerusting, wat insluit 624 pistole, hommeltuie en geslotebaan kringtelevisie: