Gauteng maak vordering met gekaapte geboue in Jhb-sakekern

Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê hulle maak vordering teen die onwettige besetting van geboue in Johannesburg se middestad. Daar is na raming sowat 180 gekaapte geboue in die middestad en sommige daarvan behoort aan die metro. Lesufi sê een prioriteit van die regering van provinsiale eenheid se plan om die middestad op te knap, was om die probleem van gekaapte geboue aan te spreek: