Gauteng bestee onnodig miljoene op broekpakkeAugust 15, 2023
Die DA in Gauteng sê miljoene rand van belastingbetalersgeld is vermors op die aankoop van broekpakke vir die provinsie se program van Gemeenskapsveiligheid-bewaarders. Adriana Randall van die party sê nagenoeg 800 Suid Afrikaanse rand is per broekpak bestee, vir ‘n som van 4,3 miljoen rand. Sy sê inwoners verdien ‘n regering wat sal toesien dat hulle waarde kry vir elke rand wat bestee word: