Gamsberg brand steeds, vuur is in die berge

Dit brand steeds by Gamsberg. Die brand, het Sondagnamiddag reeds ontstaan net wes van Rehoboth op die C26-roete. Die brand is op die oomblik in die berge en daar is talle spanne op die toneel, wat lede van die Marshall Rangers insluit. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het die jongste.