G20 verander die klimaat, het die mag om dit aan te spreek

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies is in Nieu-Delhi in Indië waar die G20-beraad die naweek plaasvind. Hy sê G20-lande is verantwoordelik vir 80 persent van die wêreld se vrystellings en dus, kan die groepering ‘n werklike verskil aan die klimaatskrisis maak.