G20 begin in Rio

G20-leiers kom byeen in Rio in Brasilië byeen vir hul jaarlikse beraad. Alle oë is op die vergadering te midde van ‘n verskuiwing in die wêreldorde met die terugkeer van president Donald Trump. Besprekings oor handel, klimaatsverandering en internasionale veiligheid sal teen skerp Amerikaanse beleidsveranderinge te staan kom wat Trump beloof wanneer hy in Januarie aantree, van tariewe tot die belofte van ‘n onderhandelde oplossing vir die oorlog in die Oekraïne.