Fopnuus het Limkokwing seergemaak, maar dinge verbeterNovember 15, 2021

Die visekanselier van Limkokwing-universiteit dr. Hoze Riruako sê al die fopnuus wat oor die instansie versprei is, het ‘n impak gehad op registrasies deur voornemende studente. Maar, Riruako voeg by dat aansoeke wel die afgelope tyd opgestel het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *