Florin terug tronk toe
Hoërhof regter Shafimana Uietele het die sogenaamde slagter van Swakopmund, Thomas Florin, se aansoek om vrylating vanoggend van die hand gewys. Yanna Smith het die besonderhede.