Fishrot: Die vissermanne is die werklike slagoffers

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal vanaand die gasheer wees vir die bekendstelling van ‘n publikasie oor wat hy beskryf as die werklike slagoffers van die Fishrot-skandaal – die vissermanne. Graham Hopwood, die uitvoerende direkteur van die instituut verduidelik.

Duisende vissermanne het hulle werk verloor met talle wat selfmoord gepleeg het, kinders wat skool moes verlaat om kos op die tafel te sit, en meer. Johnny, een van die vissermanne…