Finland sal nou Navo-lande se beskerming geniet onder artikel 5

Finland word vandag ‘n lid van Navo, die 31ste land in die verdrag. Finland deel ‘n grens met Rusland en het besluit om aansoek te doen nadat Rusland op 24 Februarie die Oekraïne ingeval het. Finland het dit duidelik gemaak dat hy sal verdediging wil verbeter, nie voorberei vir aggressie teen Rusland nie. Navo se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg sê artikel 5 van die verdrag bied daardie beskerming aan die land.