Feestyd-padveiligheid op die voorgrond

Die Motorvoertuig-ongelukkefonds het ‘n fondsinsameling ontbyt in die hoofstad gehou om geld in te samel vir sy jaarlikse Feesseisoen Padveiligheidsveldtog. Rosalia Martins-Hausiku, die fonds se hoof uitvoerende beampte, sê hulle het verlede jaar 1,1 miljoen Namibiese dollar ingesamel vir onder meer noodreaksiedienste wat gedurende die feestyd gelewer word. Martins-Hausiku het meer met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.

Tydens die ontbyt het Hausiku ook die jaar-tot-datum statistieke vir pad-ongelukke aangekondig.