FBI sê dreigemente op alle fronte, almal op een slag

Die hoof van die Amerikaanse FBI Christopher Wray sê die sekuriteitsrisiko in die VSA het op rekordvlakke verswak sedert die aanval deur Hamas op Israel op 7 Oktober. Die konflik is uiters polariserend en Wray sê hy het nog nooit in sy lewe soveel dreigemente op soveel vlakke op een tyd beleef nie.