Fase-vyf beurtkrag is op pad

Eskom handhaaf tans fase drie-beurtkrag tot vier-uur vanmiddag in die buurland. Daarna sal fase vyf tot môreoggend om vyf-uur in werking wees, wanneer die kragvoorsiener tot vier-uur die middag weer fase drie-beurtkrag sal toepas. Eskom se  tussentydse woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die verwagte toename in aanvraag na die Paasnaweek sal bykomende druk op die kragopwekkingstelsel plaas en kan op kort kennisgewing tot verhoogde fases beurtkrag lei: