Fase agt kan die winter ‘n werklikheid wees
Die Nasionale Rasionaliste Spesifikasievereniging van Suid-Afrika sê Suid-Afrikaners kan hierdie winter fase agt-beurtkrag verwag. Die voorsitter van die vereniging se bestuurskomitee en voormalige uitvoerende bestuurder van Eskom, Vally Padayachee, sê die huidige netwerkstatus bied geen waarborg dat die land nie verder as fase ses sal gaan nie. Padayachee sê sy organisasie is in die finale stadium van die hersiening van die land se kragonderbrekings-riglyne ná fase agt: