Fase 2-beurtkrag SA se voorland die naweekMay 20, 2022
Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf vyf-uur vanmiddag tot tien-uur vanaand in die buurland toegepas word, weens ‘n tekort aan opwekkingsvermoë. Beurtkrag sal Saterdag- en Sondagaand op die dieselfde tyd herhaal word. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê Eskom sal die stelsel fyn dophou en aanpassings maak en daaroor kommunikeer soos wat nodig mag wees: