Farmaseutiese voorsieningsketting onder die loep

Die Nasionale Farmaseutiese Dienste-forum word die afgelope paar jaar jaarliks gehou. Dit is ‘n platform vir die farmaseutiese sektor om sake wat verband hou met die verbetering van dienslewering en die oorkoming van bedryfs- en bestuursbottelnekke op verskillende vlakke, te ondersoek. Die uitvoerende direkteur in die gesondheidsministerie Ben Nangombe, sê ‘n behoorlike farmaseutiese voorsieningsketting moet daargestel word …