Familie van dooie in Bester se sel dagvaar die staatApril 24, 2023

Die familie van Katlego Bereng, wie se verbrande oorskot in die veroordeelde verkragter en moordenaar Thabo Bester se tronksel in Bloemfontein gevind is, sê hulle gaan die staat dagvaar. Die polisie het uiteindelik die verkoolde liggaam in sel 35 van die Mangaung-gevangenis in Bloemfontein as dié van Bereng geïdentifiseer. Bereng se pa, Batho Mpholo, sê hulle het nog nie toegang tot die oorskot gehad nie: