Faf sê fokus is hoofdoel in All Blacks-kragmetingJuly 15, 2023

Een van die grootste tweestryde in wêreldrugby – die Springbokke teen die All Blacks – word vanoggend in Auckland, Nieu-Seeland, voortgesit in die tweede ronde van die Rugbykampioenskap. Albei spanne het hulle eerste wedstryde teen onderskeidelik Australië en Argentinië oortuigend gewen. Die Bok-skrumskakel, Faf de Klerk, sê hulle sal strykdeur gefokus moet bly: