Europa is belangrike vennoot vir Namibië

Die plaaslike viering van Europadag, wat eintlik op 9 Mei plaasvind, het hierdie week plaasgevind. By die geleentheid het Ana Beatriz Martins, EU-ambassadeur in Namibië, ‘n oorsig gegee van hoe die betrekkinge tussen Europa en Namibië versterk het.