EU werk saam met SA in goewetenskap

Die buurland se Raad vir Geowetenskappe gaan ‘n ooreenkoms van verstandhouding met die Europese Unie onderteken op die Afrika-mynbou-indaba in Kaapstad. Taufeeq Dhansay van die raad sê dit sal fokus op litium-soektogte en ander noodsaaklike minerale in Suid-Afrika. Dhansay sê die samewerking is daarop gemik om die soektog na en ontwikkeling van die minerale te verbeter, terwyl die potensiaal van mineraalbronne geoes sal word: