EU stuur soek- en reddingspanne na TurkyeFebruary 7, 2023
Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die dodetal in Turkye en Sirië kan tot meer as 20 000 styg. Die beraamde syfer is tans 4 300 ná die aardbewing van 7,8 wat dié twee lande gister in die vroeë oggendure getref het. ‘Meer as tien soek- en reddingspanne van die Europese Unie word ingespan om met die reddingswerk te help en Brittanje is ook daar soos die minister van buitelandse sake James Cleverley verduidelik.