EU lewer ammunisie aan die Oekraïne

Die Europese Kommissie sê hy sal voortgaan met sy momentum om Oekraïne te ondersteun deur onder meer die lewering van ammunisie te versnel. Die Europese Unie beplan om volgende maand te begin met die eerste betalings van die sowat 1 miljard Namibiese dollar Oekraïne Fasiliteitsfonds. Die befondsing sal die land se ekonomie en finansiële bestendigheid versterk. Die kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê hulle sal teen volgende maand meer as ʼn halfmiljoen rondtes artillerieplofkoppe gelewer het en teen die einde van die jaar meer as een-miljoen: