EU Covid-sertifikaat môre van krag

Dit wil voorkom asof die EU Digitale Covid-19-sertifikaat ‘n werklikheid geword het en dit word vanaf môre op die Europese vasteland in gebruik geneem. Volgens die Europese Kommissie maak die sertifikate die veilige vrye beweging van burgers in die EU tydens die Covid-19-pandemie moontlik. Christian Wigand van die kommissie sê lidstate moet reisvrywarings verseker vir persone wat ten volle ingeënt en herstel het, en so vinnig as moontlik die sertifikate in gebruik te neem: